Steggies Kleuterskool

thumb_up 243 likes
favorite 27 favorites
Devon Valley St
7600 Stellenbosch, South Africa
phone
Click to show phone
Request for information

Steggies Kleuterskool Company Information

General information

Die maak van steggies behels tipies dat ‘n klein gedeelte van ‘n ouer-plant verwyder word. Deur die steggie dan van die regte sorg, klimaat, groeimedium en ander hulpmiddels te voorsien, word die steggie aangemoedig om sy eie wortelstelsel te vestig en as ‘n onafhanklike plant te groei.

‘n Liefdevolle omgewing met pragtige natuurskoon, individuele aandag en ‘n familie-oriëntasie is die sleutel tot ons sukses. Saammet die ouers wil ons by die plaas-skool ‘n groei-medium en klimaathelp skep waarin kinders hulself kan wortel en ontwikkel tot hul volle potensiaal as gebalanseerde en vrydenkende individue!

Ons ambisie is omvroeg in 2015 op die plaas in Devonvallei, Stellenbosch, op dreef te wees met ons eerste drie klasse vir 2-5 jariges.Ons verwelkom enige navrae en insette.

Devon Valley St Stellenbosch

Opening hours
Monday:
07:00 - 17:30
Tuesday:
07:00 - 17:30
Wednesday:
07:00 - 17:30
Thursday:
07:00 - 17:30
Friday:
07:00 - 17:30
Parking
The company has a parking lot.
Phone number
+27614213320
Linki
Social Accounts
Keywords
creche, educational institution

Steggies Kleuterskool Reviews & Ratings

How do you rate this company?

Are you the owner of this company? If so, do not lose the opportunity to update your company's profile, add products, offers and higher position in search engines.

A similiar page for your business? Make sure everyone can find you and your offer. Create your dedicated company page on Yellow Pages South Africa - it's simply and easy!
Add your company