Northern Cape High School

thumb_up 1468 likes
rate_review 6 Reviews
favorite 451 favorites
5 Haystonwg, Newpark
8301 Kimberley, South Africa
phone
Click to show phone
Request for information

Northern Cape High School Company Information

General information

Vanaf 1943 tot 1975 het die Hoërskool Noord-Kaap as die Tegniese Kollege Noord-Kaapland bekend gestaan. Op 31 Desember 1975 het ‘n heel besondere onderwysgeskiedenis aan hierdie streek tot ‘n einde gekom toe die Hoër Tegniese Skool en die Hoër Handelskool Noord-Kaapland na 7½ jaar se bestaan as gesamentlike beroepskool, beëindig is.

Van 1976 tot 1986 het die huidige Hoërskool Noord-Kaap as die Hoër Handelskool bekend gestaan, maar weens veranderinge rakende die vakkeuse het die Handelskool in 1987 na die Hoërskool Noord-Kaap verander. Vandag is die Hoër Tegniese Skool en die Hoërskool Noord-Kaap twee spogskole – ‘n groot aanwins vir Kimberley en die Noord-kaap.

Mnr. M.K. Brits was die eerste hoof van die Hoër Handelskool. Vanaf 1986 tot 1995 was mnr. D.J. Pretorius skoolhoof van Hoërskool Noord-Kaap met mnr. A.J. Snyman (1994 tot 2003) wat hom opgevolg het. Mnr. A. du Plessis neem vanaf Augustus 2003 tot 2004 as skoolhoof waar. Mnr. H.J. Brand was sedert Januarie 2005 – April 2016 die hoof. Me. J.A. Venter is sedert 1 Mei 2016 – 31 Desember 2016 die waarnemende hoof. Leerdergetalle het sedert 1987 aansienlik toegeneem. Waar daar in 1987, 403 leerders was, het die getalle tot die huidige 1000 gegroei.

Tans is Hoërskool Noord-Kaap een van die toonaangewende skole in ons provinsie wat met gereelde goeie prestasies op akademiese-, sport- en kultuurgebied spog.

5 Haystonwg, Newpark Kimberley

Opening hours
Phone number
+27538324377
Linki
Social Accounts
Keywords
high school, boarding school

Northern Cape High School Reviews & Ratings

How do you rate this company?

Are you the owner of this company? If so, do not lose the opportunity to update your company's profile, add products, offers and higher position in search engines.

Create Your Page. Sync Your Info. Stay Yellow.

Make your business visible everywhere — locally and globally.

AI Website Builder — at yellowpages.cloud, get a ready-to-edit, SEO-optimized website in seconds.
One-Click Sync — update your info once, and it's live across 70+ platforms (Google, Facebook, Apple Maps, and more).
Go Global — showcase your products on Yellow Pages sites in Europe, Asia, Africa, and the Americas.

Start now — be found everywhere that matters.