De Heus (Pty) Ltd

thumb_up 574 likes
Umlaas road
3730 Camperdown, South Africa
phone
Click to show phone

De Heus (Pty) Ltd Company Information

General information

Royal De Heus is ʼn internasionale maatskappy met as kernbedryf die vervaardiging en bemarking van gehalte veevoere. Sedert die maatskappy se stigting in 1911 het dit voortdurend gegroei en een van die belangrikste rolspelers in die Nederlandse voervervaardingsbedryf geword. Die vooruitgang in Nederland is volgehou as gevolg van interne groei en bedryfswinste. In die laat negentigerjare het ons klem op internasionale uitbreiding begin plaas. As gevolg van snelle uitbreiding buite Nederland is De Heus nou een van die top 15 voerverkaffers wêreldwyd.

Behalwe in Suid-Afrika is De Heus in meer as 50 ander lande bedrywig, wat filiale in Pole, Rusland, die Tsjeggiese Republiek, Egipte, Etiopië en Viëtnam insluit. De Heus is ook aktief betrokke by Chinese en Brasiliaanse veevoersektore. In China het ons ʼn strategiese bondgenootskap met De Heus Wellhope Agri-Tech Co. Ltd. aangegaan. De Heus is ook aktief betrokke by baie buitelandse markte deur middel van die uitvoer van konsentrate na veral Oos-Europa, Afrika en die Midde-Ooste.

Die maatskappy het wêreldwyd meer as 3 000 werknemers met inbegrip van 450 in Suid-Afrika. De Heus se hoofkantoor is in Ede-Wageningen in Nederland.

Umlaas road Camperdown

Opening hours
Monday:
08:00 - 16:30
Tuesday:
08:00 - 16:30
Wednesday:
08:00 - 16:30
Thursday:
08:00 - 16:30
Friday:
08:00 - 16:30
Saturday:
08:00 - 14:00
Phone number
+27317851575
Linki
Social Accounts
Keywords
animal feed store, livestock producer, animal park

De Heus (Pty) Ltd Reviews & Ratings

How do you rate this company?

Are you the owner of this company? If so, do not lose the opportunity to update your company's profile, add products, offers and higher position in search engines.

A similiar page for your business? Make sure everyone can find you and your offer. Create your dedicated company page on Yellow Pages South Africa - it's simply and easy!
Add your company