Döman & Kogler Attorneys

thumb_up 205 likes
rate_review 4 Reviews
favorite 1 favorites
49 Riebeeck Street
6850 Worcester, South Africa
phone
Click to show phone
Request for information

Döman & Kogler Attorneys Company Information

General information

PROKUREUR * NOTARIS * AKTEBESORGER

Hermie Doman was 13 jaar in diens van Justisie as Staatsaanklaer en Landdros. Vanaf 1990 tot 2013 praktiseer hy in vennootskap as prokureur. Sy vakgebied is hoofsaaklik enige aangeleentheid wat in verband staan met eiendom. Bv. koopkontrakte van plase en dorpseiendomme, oordragte van plase en dorpseiendomme, onderverdeling van eiendomme, konsolidasies en die omskepping van woonstelblokke in deeltitel skemas.

Hermie is toegelaat as prokureur, notaris en transportbesorger. Deel van sy vakgebied is testamente, bestorwe boedels en as notaris is huweliksvoorwaardeskontrakte deel van die dienste wat die firma bied.

Hy glo dat as hy praktiseer soos tans die geval is - hy makliker by kliënte se behoeftes kan aanpas en in staat is om nog 'n beter diens te lewer.

Sy groot belangstelling is eiendom. Enigiemand is welkom om enige eiendomstransaksies of voorgenome eiendomstransaksies met hom te kom bespreek en die nodige bystand en hulp sal verleen word.

Eiendomstransaksies is dikwels die grootste finansiële transaksie vir meeste mense in hul leeftyd. Dit is dus noodsaaklik dat u van kundige diens gebruik moet maak om te verseker dat u eiendomstransaksie se risiko vir finansiële nadeel beperk word.


49 Riebeeck Street Worcester

Opening hours
Monday:
08:00 - 17:00
Tuesday:
08:00 - 17:00
Wednesday:
08:00 - 17:00
Thursday:
08:00 - 17:00
Friday:
08:00 - 16:30
Parking
The company has a parking lot.
Phone number
+27233423666
Linki
Social Accounts
Keywords
lawyer, conveyancer, law firm

Döman & Kogler Attorneys Reviews & Ratings

How do you rate this company?

Are you the owner of this company? If so, do not lose the opportunity to update your company's profile, add products, offers and higher position in search engines.

A similiar page for your business? Make sure everyone can find you and your offer. Create your dedicated company page on Yellow Pages South Africa - it's simply and easy!
Add your company