DRG Rekenmeesters

thumb_up 83 likes
favorite 9 favorites
Sunbird Office Park 4, Pasita street
7530 Bellville, South Africa
phone
Click to show phone

DRG Rekenmeesters Company Information

General information

Rekenmeesters: Dian Rossouw & Barbara van der Merwe

Suite 252
Privaatsak x22
Tygervallei
7536

Tel: (021) 914 3888
Faks: (021) 914 0926
E-pos drgrek@netactive.co.za

Rekenmeesters: Leatitia Nortje

Posbus 921
Durbanville
7551

Tel: (021) 914 0548
Faks: (021) 914 0645
drgreken@mweb.co.za

AGTERGROND
DRG Rekenmeesters is gestig in 1986 en het kantore in Bellville en Durbanville wat kliënte bedien in Wes-, Oos-, Suid en Noord Kaap. Elke tak het sy eie kliënte basis met onderlinge samewerking as genote, waardeur volgehoue dienste aan alle kliënte verseker word.

ONS KLIËNTE
Ons kliënte bestaan uit ‘n wye verskeidenheid van Medium-en kleinsake, vennootskap en individuele besighede wat versprei is oor die hele land, maar hoofsaaklik in die Wes, Noord, Oos en Suid Kaap gesetel is.
Ons is trots daarop dat ons kan sê dat geen besigheid of individu te groot of te klein is vir ons nie.

Volledige Dienste

Rekenkundige dienste

Teboekstelling van rekenkundige transaksies
Opstel van maandelikse bestuur state
Opstel van jaarlikse finansiële state
Opstel van kontantvloeistate
Byhou en indien van alle statutere dokumente
Maandelikse besoek aan kliënte waar verlang
Rekenkundige beampte en onafhanklike verslagdoening
Geregistreerde rekenkundige beampte vir Beslote Korporasies, Trusts en Maatskappye
Rekenmeesters vir vennootskappe
Rekenmeesters vir individue (eenmansaak)
Onafhanklike verslagdoening t.o.v. sommige maatskappye volgens die 2008 maatskappywet

Belasting

Berekening en oorbetaling van BTW, LBS, WVF, VOH en voorlopige belasting
Voltooi en indien van belastingopgawes vir Beslote Korporasies, maatskappye sowel as individue
Alle belasting registrasies en administrasies
Rekonsiliasie van LBS, WVF en VOH oorbetalings en uitreik van IRP5 en IT3(a) sertifikate
Hantering van SARS oudits
Aansoek van belasting sertifikaat

Maandelikse dienste

Versamel van inligting vir berekening en indien van BTW, LBS, VOH en WVF
Bestuur state indien verlang
Byhou van finansiële inligting
Besoek aan klient indien nodig
Berekening van Lone en Salarisse

Statutêre dienste

Wysigings op beslote korporasies / maatskappye
Stig van maatskappye
Indien van jaarfooie van maatskappye en beslote korporasies by CIPC
Registrasies en indien van Vergoedingskommissaris opgawes en werkloosheid versekering
Uitreiking van BEEE Sertifikate van klein en medium besighede

Sunbird Office Park 4, Pasita street Bellville

Opening hours
Monday:
08:00 - 17:00
Tuesday:
08:00 - 17:00
Wednesday:
08:00 - 17:00
Thursday:
08:00 - 17:00
Friday:
08:00 - 16:00
Parking
The company has a parking lot.
Phone number
+27219143888
Linki
Social Accounts
Keywords
accounting firm, accountant, certified public accountant

DRG Rekenmeesters Reviews & Ratings

How do you rate this company?

Are you the owner of this company? If so, do not lose the opportunity to update your company's profile, add products, offers and higher position in search engines.

A similiar page for your business? Make sure everyone can find you and your offer. Create your dedicated company page on Yellow Pages South Africa - it's simply and easy!
Add your company