Hoer Tegniese Skool Middelburg

thumb_up 8475 likes
favorite 3613 favorites
Middelburg, Middelburg - Mp
1050 Middelberg, South Africa
phone
Click to show phone
Request for information

Hoer Tegniese Skool Middelburg Company Information

General information

ONS VISIE

DIE BEHEERLIGGAAN VAN HTS MIDDELBURG STREEF DAARNA:

•Om 'n christelike opvoedkundige instansie te wees
•Om deur die leiding van ons Hemelse Vader besluite te neem
•Om konsensus oor besluite te kry sonder enige stemming
•Om ons pligte getrou na te kom
•Om die beeld van die skool uit te bou
•Om oor professioneel gekwalifiseerde personeel met deurlopende opleiding te beskik
•Om ouer-, onderwyser- en leerlingbetrokkenheid te bevorder
•Om te verseker dat die begroting klop
•Om noue skakeling met Mpumalanga Onderwys Departement te hê
•Om te alle tye pro-aktief te wees
•Om te verseker dat die onderrigmedium aan die behoeftes van leerders en ouers voldoen
•Om die nodige bronne te verskaf om kwaliteitsonderwys te verseker
•Om beroepsgerigte internasionaal erkende opvoeding te verseker
•Om die gemeenskap te dien en van beroepsgerigte leerders te voorsien
•Om gelukkige leerders wat uitnemend presteer op te voed
•Om 'n vriendelike, openlike en gelukkige leeromgewing te skep
•Om die gemeenskap van ons skool met oortuiging te dien en te ondersteun

Middelburg, Middelburg - Mp Middelberg

Opening hours
Parking
The company has a parking lot.
Phone number
+27132826029
Linki
Social Accounts
Keywords
high school, boarding school, rugby

Hoer Tegniese Skool Middelburg Reviews & Ratings

How do you rate this company?

Are you the owner of this company? If so, do not lose the opportunity to update your company's profile, add products, offers and higher position in search engines.

A similiar page for your business? Make sure everyone can find you and your offer. Create your dedicated company page on Yellow Pages South Africa - it's simply and easy!
Add your company