Loskop Alarms

thumb_up 412 likes
rate_review 1 Reviews
favorite 13 favorites
26 Kruger Street
0470 Groblersdal, South Africa
phone
Click to show phone
Request for information

Loskop Alarms Company Information

General information

Vir meer as 20 Jaar bedien ons al Loskop Vallei. Loskop Alarms is met trots PSIRA geregistreerd en lewer met groot eer:
SAIDSA Goedgekeurde Alarm Monitering
SAIDSA Goedgekeurde Alarm Installasies
SAIDSA Goedgekeurde Gewapende Reaksie.

By Loskop Alarms is elke gemeenskap lid familie, en dra ons die belange van ons gemeenskap op ons harte, daarom kan ons met eer sê ons bied slegs die beste.

Ons het 'n sterk span van goed opgeleide tegnikuste wat enige en alle werk, hetsy dit alarm stelsels, elektriese heinings, toegangsbeheer of kamera sisteme is, effektief en aan die kliënt se vereistes kan voldoen.

Ons Beheerkamer is opgelei om vriendelik, flink en behulpsaam te wees met alle klante. Elke Beheerkamer Operateur is opgelei om kalm te bly in enige situasie en die kliënt se belange op die hart te dra.

Die twee Gewapende Reaksie spanne van Loskop Alarms, Marble Hall Reaksie en Groblersdal Reaksie is opgelei en bevoegd om enige situasie te hanteer. Ons kan met trots sê ons Reaksie spanne is flink, op en wakker.

Ons visie vir meer as 20 jaar al is om elke kliënt se perseel te beveilig tot die beste van ons vermoë en misdaad teen te stry.

Ons as 'n span, staan bankvas agter die bestuur en leiers van Loskop Alarms.

26 Kruger Street Groblersdal

Opening hours
Monday:
00:00 - 23:59
Tuesday:
00:00 - 23:59
Wednesday:
00:00 - 23:59
Thursday:
00:00 - 23:59
Friday:
00:00 - 23:59
Saturday:
00:00 - 23:59
Sunday:
00:00 - 23:59
Phone number
+27132622171
Linki
Social Accounts
Keywords
burglar alarm store

Loskop Alarms Reviews & Ratings

How do you rate this company?

Are you the owner of this company? If so, do not lose the opportunity to update your company's profile, add products, offers and higher position in search engines.

A similiar page for your business? Make sure everyone can find you and your offer. Create your dedicated company page on Yellow Pages South Africa - it's simply and easy!
Add your company