W-Gear

thumb_up 5295 likes
rate_review 6 Reviews
Edison Crescent 165
0172 Centurion, South Africa
phone
Click to show phone
Request for information

W-Gear Company Information

General information

Die eerste 13 episodes van Woema is tussen Januarie en April 2008 uitgesaai. Die reeks het die geboorte van ‘n televisieprogram oor motorfietse bedryf en die kykers is bekend gestel aan die karakters wat met hul humoristiese aanbiedingstyl, die motorfiets wêreld ondersoek. ‘n Mengsel van humor, nuttige informasie en avontuur het gou ‘n gehoor begin trek en die premier episodes en herhalings het duisende kykers per week gelok.
In 2009, begin die tweede reeks van 13 episodes. Die keer was daar meer avontuur en steeds die humor en handige wenke van die eerste reeks.
Teen die derde episode van die reeks was kykertalle per week reeds so hoog soos 220 000. Daar is ook sterk aanduidings dat die program baie engelse, swart en Indiër kykers trek. Die formaat van die program is verskerp asook die produksie waarde.
In 2011 het die derde reeks van WOEMA begin. Daar was nou groot avontuur in elke episode en meer van die gewone ouens wat in die leefstyl van motorfiets ry verdiep. Die produksie standaarde van die reeks is weereens hoog en dit maak Woema ‘n gemaklike program om na te kyk. Teen die tyd was die herkenbaarheid van die naam en logo, Woema groot en het kyker interaksie geweldig gegroei.
Woema die vierde reeks is Vrydag die 6e Januarie 2012 weer uitgesaai om 17h30 op kykNet. Theunis en Lindie het al klaar begin opneem en die nuwe gesigte van Woerma gaan jou nog ure se vermaak opdis. Daar is ook van gasaanbieders gebruik gemaak en Woema, bike in jou taal, het groot getalle kykers gelok met tot 280 000 mense wat voor die kassie vasgenael was.
Die 5e Oktober 2012 het die vyfde reeks van Woema begin uitsaai met meer en meer motorfiets in Afrikaans.
Reeks 6 begin uitsaai die 2e Januarie 2014 en met Theunis Nel, Anria van Heerden en ons gas-aanbieder Johan Gray aan stuur beloof die reeks om nog meer kykers te lok.
Die tydgleuwe vir die nuwe reeks is; kykNET, kanaal 144, Donderdae om 17:30 vanaf 2 Januarie 2014, herhalings weekliks; Vrydag 11:30, Saterdag 15:30 en Sondae 6:00 asook 00:00

Woema! die tydskrif is nou in sy derde jaar en word die motorfiets leefstyl tydskrif internasionaal versprei. Die tydskrif is propvol lekker lees bakgat ry-stories, toetse, inligting, nuus en vele meer. Die fokus is om die leser 'n verteerbare kan-nie-mis maandelikse opkikker te gee. Met die digitale platvorm wat elke maand groei word daar gebruik gemaak van sosiale media en digitale opsies om 'n groter getal leser te bereik.

Edison Crescent 165 Centurion

Opening hours
Monday:
07:00 - 16:00
Tuesday:
07:00 - 16:00
Wednesday:
07:00 - 16:00
Thursday:
07:00 - 16:00
Friday:
07:00 - 16:00
Parking
The company has a parking lot.
Phone number
+27121110116
Linki
Social Accounts
Keywords
motorcycle shop, yamaha motorcycle dealer

W-Gear Reviews & Ratings

How do you rate this company?

Are you the owner of this company? If so, do not lose the opportunity to update your company's profile, add products, offers and higher position in search engines.

A similiar page for your business? Make sure everyone can find you and your offer. Create your dedicated company page on Yellow Pages South Africa - it's simply and easy!
Add your company