Stella's Play Therapy

thumb_up 1239 likes
favorite 29 favorites
Louis Trichardt Boulevard 145
1911 Vanderbijlpark, South Africa
phone
Click to show phone
Request for information

Stella's Play Therapy Company Information

General information

Stella is ‘n geregistreerde berader by die Raad vir Beraders in Suid Afrika en spesialiseer in die gebruik van spelterapie . Ek het besluit om my spelterapie en berading kennis te verbeter en het met sukses my Professional Councellor Academy Counselling Kursus voltooi. Ek is geregistreer by die Council for Counsellors in South Africa as 'n Terapeut.

.
Spelterapie kan voordelig wees vir kinders, van die ouderdom drie tot in met elf en ook vir tieners vanaf die ouderdom twaalf tot agtien.

In die speelkamer voel die kind veilig genoeg om uitdrukking te gee aan sy of haar emosies en projekteer die kind hierdie emosies op die mediums in die speelkamer. Hierdie is emosies wat gewoonlik nie geverbaliseer kan word nie en is speel dus vir 'n kind die natuurlike manier.

Dit is 'n alternatiewe manier vir hulle om sin te maak van verskeie emosies en gedragspatrone.

Garry Landreth beklemtoon dat: "Play is to a child what verbalization is to the adult." As 'n berader wat spesialiseer in spelterapie, glo ek dat spelterapie 'n baie belangrike rol speel in die wêreld van 'n kind. Die rede hiervoor is die feit dat 'n kind se fisiese, emosionele en geestesgroei van hul self ontwikkel. Deur spel terapie groei die kind se geestesgesondheid en emosionele ontwikkeling.

Louis Trichardt Boulevard 145 Vanderbijlpark

Opening hours
Monday:
08:00 - 20:00
Tuesday:
08:00 - 20:00
Wednesday:
08:00 - 20:00
Thursday:
08:00 - 20:00
Friday:
08:00 - 20:00
Saturday:
08:00 - 17:00
Sunday:
08:00 - 17:00
Parking
The company has a parking lot.
Phone number
+27607719407
Linki
Social Accounts
Keywords
counselor, family counselor

Stella's Play Therapy Reviews & Ratings

How do you rate this company?

Are you the owner of this company? If so, do not lose the opportunity to update your company's profile, add products, offers and higher position in search engines.

A similiar page for your business? Make sure everyone can find you and your offer. Create your dedicated company page on Yellow Pages South Africa - it's simply and easy!
Add your company